Bokfontein

Gemeente

His Shepherd Ministry © 2016

Ontwerp & Uitleg: Marina Myburgh - ExpressDP

Welkom by die tuisblad van His Shepherd Ministry, Bokfontein Gemeente!

 

Ons is 'n gemeente vir MENSE, dus:

 

  • Of jy lankal reeds 'n pad met die Here stap,
  • Voorheen met Hom in verhouding gestaan het maar in jou verhouding verkoel het,
  • Graag met Hom in verhouding wil staan; of
  • Nie heeltemal seker is wat presies jy rondom God besluit nie -

 

 

ons verwelkom jou graag in ons midde en vertrou dat jy gelukkig sal voel by ons familie.


AANLYN BESOEKERS

Kalender 2017 Projek

 

Ons het elke eerste Sondag van die maand

KALENDER SONDAG

waartydens die nuwe kalender tema van elke maand bekendgestel word.  Jy is baie welkom om die dienste by te woon, veral as jy 'n kalender het.  Kalender Sondag is ingestel om die tema in te lyf en vir JOU te bid!

Baie dankie vir

jou betrokkenheid

en ondersteuning!

Aankondigings

KINDERKERK

 

Neem asb kennis dat die kinderkerk

op 25 Junie sluit vir die skool vakansie. Dankie tannies Simone en

Michelle vir jul harde werk!

Tuis

Wie is Ons

Waar is Ons

Wat Gebeur

Wat Glo Ons

eKerk